KOPSKUIF

7 Nov Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar, gesels oor haar betrokkenheid by ATKV-Crescendo as mentor en kunstenaa

36 MIN
Download (16.9 MB)
Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar en spreker gesels op 7 November op Kopskuif. Kom luister hoe Gracia gesels oor haar betrokkenheid by ATKV-Crescendo as mentor en kunstenaar. Verder vertel sy meer oor die inisiatief ‘Bly Staan’ en die hoop wat dit in mense se lewens bring. Hierdie gesprek beloof om jou te inspireer.
AF  SOUTH AFRICA