CHRISTIAN PERSPECTIVE ON THE NEWS | CHRISTELIKE PERSPEKTIEF OP DIE NUUS

17 Mar CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Prof. Arno van Niekerk - Wereldekonomie en Oliepryse: Suid-Afrika en die Midde-Ooste

10 MIN
Download (5.1 MB)
Luister na Prof. Arno van die Universiteit van die Vrystaat se insigte oor hoe oliepryse, die oorlog in Oekraïne, en internasionale konflikte die wereldekonomie beïnvloed. In hierdie episode bespreek ons ook die impak op Suid-Afrika se ekonomie, handelsroutes, en hoe nuwe beleidsmaatreëls soos die twee-pot-stelsel korttermyn en langtermyn voordele kan bied. ‘n Boodskap van hoop en strategie vir stabiliteit in Suid-Afrika en die Midde-Ooste.
ENGLISH  SOUTH AFRICA