KOPSKUIF

28 Feb KOPSKUIF - Taal, Identiteit en Lewende Erfenis | ’n Gesprek met Beverley McKelly

33 MIN
Download (15.8 MB)
In hierdie inspirerende podsendings-episode gesels die verskilmaker Beverley McKelly oor taal en identiteit. Sy deel waardevolle insigte oor lewende erfenis, kultuurruiling en die belangrikheid van gemeenskap in die bewaring van kultuur. Beverley vertel ook hoe die ATKV-tak Sommer Net Ons ’n sterk en onwrikbare baken in haar gemeenskap geword het. Skakel in vir ’n betekenisvolle gesprek oor kultuur, erfenis en die krag van taal om identiteit te vorm.
AF  SOUTH AFRICA