SAKE KONINKRYK BOUERS

21 Feb SKB - JJs Meat – Gehalte Vleis, Biltong en Spesiale Aanbiedinge vir Kaapse Kansel Luisteraars

12 MIN
Download (6.0 MB)
In hierdie episode van Sake Koninkryksbouers gesels ons met Johan van der Walt, die dryfkragte agter JJ's Meat – ’n passie-gedrewe slaghuis wat fokus op kwaliteit vleisprodukte, uitstekende kliëntediens en Koninkrykswaardes. As jy belangstel in plaaslike besighede wat meer as net handel dryf en ’n hart vir die Koninkryk het, is hierdie episode vir jou. Luister nou en ontdek waarom JJ's Meat bekend staan vir gehalte vleis, vars produkte en uitstekende diens.
AF  SOUTH AFRICA