KOPSKUIF

13 Dec KOPSKUIF - Lientjie Sothmann oor “Sterrenagkombers” – Eerste Wenner van die Andante Plus50 Musiekkompetisie

41 MIN
Download (19.6 MB)
Lientjie Sothmann, die eerste algehele wenner van die Andante Plus50-musiekkompetisie, gesels in hierdie podcast oor haar oorspronklike komposisie “Sterrenagkombers”. Sy deel die inspirasie en storie agter die lied wat sy spesiaal vir die kompetisie geskryf het. ’n Innemende gesprek oor kreatiwiteit, Afrikaanse musiek en die krag van oorspronklike komposisies.
AF  SOUTH AFRICA