9 Dec RUDI NAGEL - Spaarwiele, Spaarvarkies en ander Essensiële Ekstras.
10 MIN
Download (4.7 MB)
Rudi deel sy persoonlike storie oor hoe 'n spaarwiel en 'n twee-randstuk onverwagse krisisse op 'n toer deur die Sederberge opgelos het, en hoe hierdie 'essensiële ekstras' 'n kragtige metafoor word vir God se teenwoordigheid in ons lewens.
AF
SOUTH AFRICA