19 Nov CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom: SA se Keerpunt, Gaza & 'n Duif vir R2.2 Miljoen
10 MIN
Download (4.8 MB)
Is Suid-Afrika op die rand van 'n keerpunt? In hierdie wydlopende episode bied Dr. Braam Hanekom sy kenmerkende balans van diep insig en hoopvolle perspektief op sake wat ons land en die wêreld raak.
ENGLISH
SOUTH AFRICA