GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

8 Oct ZANTIE SWANEPOEL - Nie Op My Beurt Nie: Hoe Onsigbare Mense die Wêreld Verander

8 MIN
Download (4.1 MB)
Voel jy ooit onbelangrik, ongesien en of jy geen impak maak nie? In hierdie bemoedigende episode deel Zantie 'n kragtige waarheid uit Lukas 9:48: "Wie die minste onder julle is, hy is die grootste."
AF  SOUTH AFRICA