KOPSKUIF

13 Sep KOPSKUIF - Rupert Fourie, streeksbestuurder van Eksekuteurs vir Boedels en Testamente gee raad en wenke

25 MIN
Download (12.1 MB)
September is testamente-maand. Meer as 70% van Suid-Afrikaners sterf sonder ’n geldige testament. Het jy al gewonder wat sal gebeur as jy nie ’n geldige testament het nie? Skakel op 13 September in op Kopskuif en kom luister na die raad en wenke wat Rupert Fourie, streeksbestuurder van Eksekuteurs vir Boedels en Testamente gee.
AF  SOUTH AFRICA