GET UP & GO BREAKFAST - JOHNNY LOUW

3 Sep JOHNNY LOUW - Hoe Om God se Koninkryk se Kultuur Op Jou Werk toe te Pas

12 MIN
Download (6.0 MB)
Johnny deel 'n kragtige boodskap oor hoe om jou geloof te leef in die besigheids-wêreld. Hy praat oor die gevaar van 'n "dubbel lewe", die belangrikheid van een standaard in God se koninkryk, en hoe om jou ego uit die pad te haal om werklik verantwoordelik te wees.
AF  SOUTH AFRICA