GEMEENSKAP GESTREMDHEID

26 Aug GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Gestremdheidsondag en Inklusiwiteit

5 MIN
Download (2.4 MB)
In hierdie episode gesels Erika du Toit oor die betekenis van Gestremdheidsondag en hoe geloofsgemeenskappe praktiese stappe kan neem om meer inklusief te wees. Sy deel wenke en inspirasie oor hoe persone met gestremdhede ’n natuurlike deel van die kerk se lewe kan wees – van eredienste tot bediening.
AF  SOUTH AFRICA