FOCUS & FOKUS DEVOTIONALS

27 Aug JACQUES MALAN - Moenie Jou Geloof Betekenisloos Maak Nie

9 MIN
Download (4.4 MB)
In hierdie kragtige boodskap deel Jacques Malan van Father’s Voice hoe tradisies en eie gewoontes ons geloof kan verlam en die beloftes van God in ons lewens kragteloos maak. Hy wys hoe ons kan terugkeer na die waarheid van die Woord, weg van oorlewerings en rituele, sodat ons geloof lewend en effektief bly.
ENGLISH  SOUTH AFRICA