KOPSKUIF

23 Aug KOPSKUIF - VivA se Rol in Afrikaansonderwys met Nadine Fouché-Karsten

50 MIN
Download (23.5 MB)
In hierdie week se Kopskuif gesels Mercia Eksteen met Nadine Fouché-Karsten, taalkundeskrywer en -navorser by die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). Nadine deel praktiese riglyne oor hoe om taalnavrae te rig, verduidelik die waardevolle hulpmiddels wat VivA aan Afrikaansonderwysers bied, en gee ’n kykie in hulle werkswinkel oor kritiese taalbewustheid.
AF  SOUTH AFRICA