SAKE KONINKRYK BOUERS

22 Aug SKB - Manna Health | Brandvoete & Bloed­sirkulasie (Deel 3)

6 MIN
Download (2.8 MB)
In hierdie derde deel van ons geselsreeks saam met Brand van Manna en Dr. Hennie (BioEarth), praat ons oor die probleem van brandvoete, swak bloedsirkulasie en hoe dit mense se slaap en daaglikse lewe beïnvloed. Ons kyk na natuurlike ondersteuning soos die Manna Burning Feet Gel, sowel as Blood Sugar Support en Circulation Support, en hoe hierdie produkte saamwerk om verligting en gesondheid te bring.
AF  SOUTH AFRICA