22 Jun KRAG VAN DIE BYBEL - 34 - Moenie Oordeel Nie
1 HR 29 MIN
Download (41.8 MB)
In hierdie episode kyk ons na Jesus se woorde in Matteus 7:1–6: “Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.” Saam met die Bible Project ontdek ons wat dit beteken om nie ander te veroordeel nie, maar eerder selfondersoek te doen en God se genade as maatstaf te gebruik. Ons gesels oor hoe Jesus se lering ons leer om nederig en vol liefde teenoor ander op te tree, terwyl ons self die vryheid van sy vergifnis en genade ervaar.
AF
SOUTH AFRICA