25 May KRAG VAN DIE BYBEL - 30 - Skatte in die Hemel
1 HR 38 MIN
In hierdie episode kyk ons saam met die Bible Project na Jesus se woorde uit die Bergpredikasie oor skatte in die hemel. Hy herinner ons dat aardse besittings vergaan, maar dat dit wat ons in God se koninkryk belê, ewig bly. Ons ontdek hoe ons verhouding met goed en geld eintlik iets sê oor ons verhouding met God, en hoe die ware skat lê in gehoorsaamheid en vertroue in Hom.
AF
SOUTH AFRICA