KRAG VAN DIE BYBEL

18 May KRAG VAN DIE BYBEL - 29 - Vergeef Ons Ons Skulde

1 HR 37 MIN
In hierdie episode gesels Tim, John en Michelle oor die krag van vergifnis soos dit in die Bybel geleer word. Hulle verduidelik wat Jesus bedoel het met die woorde “vergeef ons ons skulde” en hoe ware vergifnis ons harte verander, verhoudings herstel en ons nader aan God bring.
AF  SOUTH AFRICA