KRAG VAN DIE BYBEL

6 Apr KRAG VAN DIE BYBEL - 23 - Wat Beteken Skynheiligheid vir Jesus?

1 HR 06 MIN
Download (31.0 MB)
In hierdie episode van Krag van die Bybel kyk ons saam met die Bybelprojek na wat Jesus bedoel het met die woord “skynheiligheid”. Jesus wys dat godsdienstige praktyke soos gee, bid en vas nie verkeerd is nie, maar dit word leeg as ons dit doen vir erkenning of status. Ware geloof gaan oor die regte motiewe – om God se wil te soek en Hom te eer – nie om mense se lof te wen nie.
AF  SOUTH AFRICA