20 Aug CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom - Nasionale Dialoog, Trauma en Hoop vir Suid-Afrika
9 MIN
Download (4.7 MB)
In hierdie insig deel dr. Braam Hannekom sy ervaring van die Nasionale Dialoog, waar kwessies soos ongelykheid, trauma en versoening bespreek is. Hy beklemtoon die belangrikheid van deelname, selfs op plaaslike vlak, en herinner luisteraars dat klein dade van vriendelikheid reeds deel is van die helingsproses. Daar word ook gefokus op die NG Kerk se bydraes aan humanitêre hulp in Gaza en elders, as ’n konsekwente Christelike standpunt om na die weerloses om te sien.
ENGLISH
SOUTH AFRICA