KOPSKUIF

16 Aug KOPSKUIF - Wiskunde vir Kleuters – Lizette van Huyssteen

47 MIN
Download (22.2 MB)
In hierdie episode van Kopskuif gesels Mercia Eksteen met Lizette van Huyssteen, stigter van die Practica Program, oor hoe kleuters van kleins af ’n natuurlike aanvoeling vir wiskunde kan ontwikkel. Ontdek hoe hierdie vaardigheid nie net leer help nie, maar ook die lewe later vergemaklik en nuwe deure oopmaak.
AF  SOUTH AFRICA