KOPSKUIF

9 Aug KOPSKUIF - Anél Wood, dramaghoeroe, vryskutstorieverteller, aktrise, stemkunstenaar en digitale skepper

45 MIN
Download (21.5 MB)
Anél Wood, dramaghoeroe, vryskutstorieverteller, aktrise, stemkunstenaar en digitale skepper, op Kopskuif.Kom luister hoe Anél vertel van die rol wat ATKV-Tjokkertoneel in die ontwikkeling van kinders speel en die vaardighede wat deur hierdie projek by kinders tuisgebring word. Verder gesels Anél oor die ryk taalskat van Afrikaans en die kreatiewe ATKV-veldtogte wat idiome, limerieke en vreemde woorde oopgebreek het.
AF  SOUTH AFRICA