30 Jul KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Warren Hendricks & Magdalene Hoofd: Geloof, Genesing en God se Plan
1 HR 48 MIN
In hierdie week se #KOFFIDATE met Phillipine, gesels ons met Warren Hendricks, skrywer van Redefining Possible, oor hoe hy die lewe met MS (Multiple Sclerose) aanpak — en hoe geloof sy verstaan van wat moontlik is, daagliks hervorm (Matteus 19:26).
Daarna, in The Last Hour (11:00–12:00), deel Magdalene Hoofd, ’n geestelike danser en florerende sakenvrou, haar reis van pyn, deursettingsvermoë en genesing. Deur beweging en bediening bring sy nou hoop aan ander.
AF
SOUTH AFRICA