CHRISTIAN PERSPECTIVE ON THE NEWS | CHRISTELIKE PERSPEKTIEF OP DIE NUUS

31 Jul CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Die Krag van Woorde en Die Taal van Liefde

7 MIN
Download (3.3 MB)
Ontdek hoe woorde ons kan bou of breek en waarom die liefdestaal van die evangelie noodsaaklik is om taal- en kulturele grense in Suid-Afrika te oorbrug. Dominee Jannie Pelser bespreek die belangrikheid van die komende Nasionale Dialoog en hoe dit hoop kan bring vir ’n verenigde en gesonde toekoms vir ons land.
ENGLISH  SOUTH AFRICA