GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

23 Jul ZANTIE SWANEPOEL - Die Krag van Omgee: Hoe om ’n Seën te Wees in Ander se Lewens

8 MIN
Download (4.1 MB)
Zantie deel ’n kragtige boodskap oor die vreugde van gee en omgee. Sy beklemtoon dat God ons nie net seën sodat ons self kan geniet nie, maar sodat ons ’n seën vir ander kan wees.
AF  SOUTH AFRICA