GEMEENSKAP GESTREMDHEID

8 Jul GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Toeganglike Parkeerplekke

6 MIN
Download (3.0 MB)
Erika du Toit gesels oor die belangrikheid van toeganglike parkeerplekke vir mense met gestremdhede. Sy verduidelik waarom hierdie plekke noodsaaklik is, hoe hulle misbruik word, en hoekom 'n nasionale standaard vir parkeerskryfies dringend nodig is.
AF  SOUTH AFRICA