1 Jul RUDI NAGEL - Goed Gewortel
10 MIN
Download (4.7 MB)
Ons wil weet waarheen ons op pad is. Daarom moet ons verstaan waar ons vandaan kom. My komvandaan is moontlik gemaak deur my Hemelse Vader en my aardse Pa. Saam met Vader bedink ek my verhouding met my voorgeslag.
AF
SOUTH AFRICA