KOFFIEDATE MET PHILLIPINE

23 May KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Nicole & Colleen se Getuienis van Geloof en Genade

1 HR 23 MIN
Download (38.9 MB)
’n Spesiale episode waar moeder en dogter, Nicole en Colleen, hul roerende reis van oorlewing en God se troue voorsiening deel. Hulle vertel ook van hul pad as lofprysers, en Nicole bring ’n kragtige bemoediging aan moeders met die tema "Die Deugsaam Vrou" uit Spreuke 31:10. ’n Hartroerende en geloofsversterkende episode wat elke vrou sal inspireer.
AF  SOUTH AFRICA