GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

24 Mar DR. RINA DE KLERK-WEYER - Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder.

7 MIN
Download (3.7 MB)
Dr. Rina de Klerk-Weyers gesels met ons oor hoe om verskillende konflikstyle te identifiseer en te hanteer. Sy bespreek die laaste ses van die twaalf konflikstyle en bied praktiese wenkes om konstruktief op te tree. "Konflik is 'n geleentheid om groei te bevorder. Die sleutel is om jou eie styl aan te pas en empatie te toon, sodat beide partye kan wen."
ENGLISH  SOUTH AFRICA