CHRISTIAN PERSPECTIVE ON THE NEWS | CHRISTELIKE PERSPEKTIEF OP DIE NUUS

24 Apr CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Die Waarde van Respek en Hoe Om Dit Te Leef

9 MIN
In hierdie episode gesels ons oor: Wat respek vir jou beteken – dis vir almal anders Hoekom dit belangrik is om te luister voor jy reageer Hoe om positiewe emosies te laat groei deur bewuste keuses Die gevaar van te veel praat en te min doen Belangrikste Wenk: Respek begin by jouself – weet wat jy waardeer, dan kan jy dit beter aan ander gee.
ENGLISH  SOUTH AFRICA