LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE

9 Apr PIETER DU TOIT - Volharding in Leierskap: Lesse uit Moses se Lewe

10 MIN
Download (4.7 MB)
Pieter du Toit ondersoek Moses se leierskap as voorbeeld van volharding. Ware leierskap draai nie om posisie nie, maar om langtermyninvloed – selfs deur jare van wagtyd. Leer hoe om aan jou roeping vas te hou wanneer resultate uitbly
AF  SOUTH AFRICA