18 Apr ELZA MEYER - Van Tafel tot Allerheiligste: Leef in God se Teenwoordigheid
10 MIN
In hierdie verdiepende aflewering neem Elza Meyer jou op ’n reis deur die spirituele betekenis van die tabernakel – van die tafel met toonbrood tot die allerheiligste. Sy onthul hoe Jesus, as die Brood van die Lewe (Johannes 6:35), ons nooit weer laat honger bly nie, en hoe die Nagmaal ’n kragtige herinnering is aan ons ewige verbond met Hom.
ENGLISH
SOUTH AFRICA