MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW

14 Mar MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW - Bestand teen buite-egtelike verhoudings

21 MIN
Download (9.9 MB)
In hierdie belangrike en aktuele episode van Marriage Hour praat Kobus Pauw oor hoe om jou huwelik te beskerm teen buite-egtelike verhoudings. In ’n wêreld waar verleiding en ongewenste toenaderings algemeen is, is dit noodsaaklik om proaktief te wees in die bewaring van jou huweliksgelofte.
AF  SOUTH AFRICA