1 Apr -DELETED- CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Begrotingskrisis & Geopolitiek: Dr Arno van Niekerk se Skerp Analise
11 MIN
Ons gesels met Dr. Arno van Niekerk, dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, oor die nuutste politieke ontwikkelings in Suid-Afrika. Hy ontleed:
Die kritieke begrotingskrisis tussen die ANC en DA
Die toekoms van die Nasionale Eenheidsregering
Ekonomiese uitdagings (inflasie, armoede, en belastingverhogings)
Suid-Afrika se geopolitieke posisie (verhoudings met Iran, die VSA, en globale onstabiliteit)
ENGLISH
SOUTH AFRICA