KOPSKUIF

14 Dec 2024 KOPSKUIF - Berenishia Karolus oor die Winnie Rust-toekenning en Onderwys

36 MIN
In hierdie Kopskuif episode,, gesels Berenishia Karolus oor haar ervaring van die Winnie Rust-toekenning wat sy in 2022 van die ATKV-gesinstak Wellington ontvang het. Luister hoe sy haar passie vir onderwys en die belangrikheid van lees as loopbaan bespreek, en wat die toekenning vir haar beteken het. 'n Inspirerende gesprek wat die waarde van opvoeding en die impak van lees op die gemeenskap uitlig.
AF  SOUTH AFRICA